Home Page
Newsletter
To get our newsletter please enter your email address in the box below and press 'Subscribe News' button.

Knowledge Base  Latest

Konsentrasie, ADHD, Skoolprestasie, Buierig, Aggressie.

Printer FriendlyTell a Friend
Van kleins af sorg ‘n moeder vir haar kindjie. Dis ‘n pleister vir ‘n skrapie en ‘n soentjie vir ‘n stampie, ‘n pilletjie vir ‘n hoofpyn, ‘n spalk vir ‘n beenbreuk. So spreek omgee ouers ook hulle kinders se breinenergie aan met die nodige NutriNAD aanvullings. Seerkrymense, van babas tot bejaardes, mense met te min breinenergie word allerweë van kleinsaf wel vermaan met dinge soos: “Ruk jou reg, jy maak my mal, neem verantwoordelikheid vir jou optrede, jy is gedurig parmantig, jy is hiperaktief, gebruik jou gesonde verstand..." Seerkrymense het egter al reeds vanaf geboorte nie die nodige vonk in die brein om as ‘n geheelmens te kan funksioneer nie. Hulle moet die nodige bloedtoetse doen en die NutriNAD aanvullings kry. Om dit vir hulle te gee is ‘n geloofsdaad!

Mnr Voster wat vir meer as 25 jaar in die onderwys staan en reeds 20 jaar hoof van 'n groot skool is, vra die volgende: "Hoe kan ‘n kind wat so gesond lyk, verklaar dat hy so baie, nie lekker voel nie? Hoe kan ‘ n kind met soveel moontlikhede so swak presteer of soveel gedragsafwykings openbaar? Voorkoms verdoesel egter baie versteurings", vermaan hy. "Kinders, met hierdie "onverklaarbare" kroniese energietekorte, het selfs minder regte en selfs minder advokate as volwassenes. Wie gaan na hulle luister as ons as opvoeders en ouers nie na hulle luister nie?"

In die Loerie-Tydskrif skryf Dr Charl Stevens, 'n mediese praktisyn, die volgende: "Alle menslike aktiwiteite benodig energie. Elke sel in jou liggaam het 'n bepaalde funksie en het energie nodig om sy werk te kan doen. Hierdie energie word deur 'n hele aantal chemiese prosesse in die selle vervaardig, en wel in klein "kragstasies", wat as onderdeeltjies in die sel voorkom. So 'n kragstasie noem ons die mitochondrium. Voedsel wat ons inneem, word deur middel van spysvertering in glukose omgesit. Die glukose is die brandstof in die kragstasies. Die meeste prosesse in 'n kragstasie wat energie beskikbaar stel, het egter 'n bepaalde helper nodig. Ons noem so 'n helper 'n koënsiem. Sonder die koënsiem werk die kragstasie eenvoudig nie. NAD is 'n koënsiem wat die prosesse in alle kragstasies aan die gang hou. Dit is dus duidelik dat as daar 'n tekort aan NAD of te min kragstasies in die selle is, daar 'n energietekort is"

Dr Abraham Hoffer, wêreld bekende psigiater en biochemikus en skrywer van onder andere die gewilde ABC van Natuurlike Voeding vir Kinders skryf die volgende in Theo Verwey se NAD Therapy Too Good To Be True: "Energie is inderdaad noodsaaklik om nie net ons spiere te bou nie, maar ons kos te verteer, selfs om te dink en te voel. Dit is inderdaad 'n energie-metaboliese tekort want in die afwesigheid van hierdie ko-ensiem siklus sal bykans alle funksies in die liggaam uit hardloop."

Alhoewel alle kinders van die Here af kom, ontvang hulle hulle natuurlike liggame vanaf hulle biologiese ouers. Elke baba wat gelukkig is om die eerste lewenslig te aanskou  is drie kilogram se potensiaal en dit is wonderlik om te sien hoe kinders met behulp van die NutriNAD aanvullings hulle volle potensiaal begin uitleef!


Dominee Japie Venter
Gereferormeerde Gemeente
Dalview


Kontak Nutrimalaika by 074 201 6334 indien jy in die Dalview/Boksburg omgewing is en ds Japie Venter wil kontak om te rëel vir die nodige bloedtoetse en NutriNAD aanvullings.

Email your story to nad@nutrimalaika.biz and give others the chance to dream again.

All men of action are dreamers. 

James Huneker




Rate this article.
Average Customer Rating:  5 based on customers reviews.  Write a review.

Be a Player and not a just Spectator in the Game of Life

While the analyst goes about describing what’s wrong with him, the hoper realizes that he does not know what to do, and therefore tries this and that in hopes that he will do his best.  The hoper feels like he’s tried everything and is only left with the hope that he will one day find his inner self.  The hoper believes that the life has much more to offer, but finds no real purpose in life.  The hoper knows the basic goal, but does not understand the purpose of life.  Since the hoper has no purpose to his life, he finds it hard to capture the inspiration that will afford him inspirational participation.  The players in the game of life knows that the purpose is to express your inner desires.  The players knows that to express your inner desires you must stay focused on the image of that desire.  The players is therefore more concerned with focusing in on what he wants out of his life.  The analyst is more focused on what he does not want out of his life, and the hoper, well, is just hopeful.