Home Page
Newsletter
To get our newsletter please enter your email address in the box below and press 'Subscribe News' button.

Knowledge Base  Latest

Allergie, aandagafleibaarheid, spraakprobleme en kinderartritis

Printer FriendlyTell a Friend
André was twee, en 'n baie terrible twee jaar oud,  toe hy met die NutriNAD en MalaikaNAD aanvullings begin het. Sy sus Mareli was vier. André opsigself was nie die terrible een nie, maar sy allergie wat sy longe aantas het ons meer as hoofbrekings gegee en baie kere het ek gewonder of my kind dit gaan maak wanneer ons in die nagte hospitaal toe moes jaag.

Hy is vandag 'n pragtige jonge man van twaalf en in graad 6. Sy allergie is onder beheer en dit is nie meer ons tydverdryf om hospitaal toe te jaag nie. Baie, baie dankbaar hieroor! Wanneer die uitsondering wel gebeur dat hy die snuf van bv. grondboontjie of 'n sekere stof in die neus gekry het, moet hy steeds vir opservasie oornag maar net 'n stywe dosis van die NutriNAD en hy is weer terug skool toe. Die NutriNAD gee se lyfie die energie om spoedig na so 'n asemtekort-aanval weer normaal te kan voortgaan met sy skoolwerk, waar ander kinders met allergiee en wat nie so erg is soos syne nie, redelik sukkel met hul skoolwerk. Hy is tans 2e Dan (Swartbelt) in Taekwondo en doen ook MMA (Mixed Martial Arts). Hy en sus Mareli is met erge aandagafleibaarheid gediagnoseer toe hul in die kleuterskool was. Verlede kwartaal was sy gemiddeld 81% en Mareli het haar eerste kwartaal in hoërskool ook met 'n lof van 87% geslaag. Dus is hul aandag presies waar dit moet wees! Danksy die aanvullings en natuurlik hul harde werk!

Mareli was 'n kind met erge spraakprobleme en was by 'n spraakterapeut toe ons haar op die NutriNAD aanvullings gesit het. Dit was binne 'n maand toe sy nie meer lesse nodig gehad het nie. Vandag is sy so borrelend en spraaksaam dat dit moeilik is om te glo dat sy so gesukkel het. Sy doen uitstekend in haar mondeling op skool, en blink tans ook uit in professionele dramaklasse en was onlangs genooi vir n TV kursus waar hul ook n profiel oor haar gedoen het. Net laas week het ons haarkapster gesê sy kan nie glo hoe Mareli ontpop het nie. Sy het ook kinderartritis en die NAD help haar om deel te neem aan sport soos ballet, moderne danse ens. Sy is nou 1e Dan (Swart Belt) in Taekwondo. Ek weet van 'n ander geval waar n kind ook sulke erge kinderartritis het en vandag nie normaal kan loop nie.

Ek is baie dankbaar vir terapuete en ander professionele persone wat ons kinders help en vertel van dinge soos energie- en voedingstekorte. Ek weet net dat my kinders nie vandag dieselfde sou gewees het daarsonder nie. Ek kan selfs sien hoe hul die energie het om selfstandig te kan dink en optree. - 'n Baie dankbare ma.

Rate this article.
Average Customer Rating:  5 based on customers reviews.  Write a review.

Positive Customer Review
(Guest)
What a wonderful success story !
This article should be written and submitted to magazines on Health
See all customer reviews..

Be a Player and not a just Spectator in the Game of Life

While the analyst goes about describing what’s wrong with him, the hoper realizes that he does not know what to do, and therefore tries this and that in hopes that he will do his best.  The hoper feels like he’s tried everything and is only left with the hope that he will one day find his inner self.  The hoper believes that the life has much more to offer, but finds no real purpose in life.  The hoper knows the basic goal, but does not understand the purpose of life.  Since the hoper has no purpose to his life, he finds it hard to capture the inspiration that will afford him inspirational participation.  The players in the game of life knows that the purpose is to express your inner desires.  The players knows that to express your inner desires you must stay focused on the image of that desire.  The players is therefore more concerned with focusing in on what he wants out of his life.  The analyst is more focused on what he does not want out of his life, and the hoper, well, is just hopeful.