Home Page
Newsletter
To get our newsletter please enter your email address in the box below and press 'Subscribe News' button.

Knowledge Base  Latest

Energie Metaboliese Tekorte in Disfunksies waarvoor Kinders hulp nodig het

Printer FriendlyTell a Friend
Elkeen van ons was eens op ‘n tyd ‘n baba wat tot ‘n grootmens opgegroei het. Die enigste verskil van ons liggaam, tussen toe en nou, is voeding en tyd. Niks anders is bygevoeg nie. Ons is nou meer ontwikkeld maar ons was toe reeds ten volle daar.

Kundiges reken dat ‘n mens se liggaam uit omtrent R23.00 se chemiese elemente, waarvan die meeste ‘n paar emmers water is, bestaan . Die finale produk, die lewende liggaam, is egter prysloos. Hierdie genetiese taal bepaal en organiseer ons hele fisiese lewe, en wat ‘n lewe kan dit nie wees nie!

Vir 10% van mense wat met ‘n NAD-nutrient tekort, die grootste oorsaak van energie-metaboliese-tekorte (EMT) gebore word, kan hierdie lewe egter een groot nagmerrie wees. Hoë en langdurige tekorte aan metaboliese energie affekteer breinwerking op ‘n massiewe wyse. Met ‘n verlaging van energievlakke reageer die liggaam deur eers die oënskynlike nie-essensiële funksies soos hormoonvlakke, suurstof vervoer, immuniteit, ens te verlaag. Hierdie funksies het almal ‘n effek op breinfunksies. Mense met ‘n langtermyn NAD Energie Tekort voel soms verstote, hartseer en depressief.




Energie Metaboliese Tekorte is ‘n groot rolspeler in disfunksies waarvoor kinders hulp nodig het. Akademiese stres, konsentrasieprobleme, leesprobleme, eetversteurings, bednatmaak, seksueleprobleme, disleksie, asma, aandag-afleibaarheid-sindroom, gedragsafwykings, Tourette se sindroom, kroniese moegheid en talle ander, is simptome wat hierdeur uitgewys word. Moegheid, pyn, slaapsteunisse en tamheid kom dikwels voor. Hierdie simptome affekteer die kind se hele lewe in ‘n geweldige mate.

20% - 30% van ‘n mens se daaglikse energie word deur die brein opgeëis  Gedurende die eerste tien jaar gebruik die brein daagliks twee keer soveel energie as gedurende die volwassejare. Vir hierdie rede is veranderinge in breinfunksies, tydens langtermyn en ernstige verlaagde energievlakke, nie verbasend nie.

Dr Abram Hoffer, ‘n wereld bekende psigiater met ‘n PhD in biochemie sê die volgende oor NAD-nutrient tekorte: “Dit is inderdaad ‘n energie-metaboliese-tekort, want in die afwesigheid van hierdie koënsiem-siklus sal bykans al die reaksies in die liggaam doodloop. Energie is nie net essensiëel om ons spiere te bou nie, maar ook om ons kos te verteer, selfs om te kan dink en te kan voel.”

‘n NAD Energie tekorte het niks te doen met die tipe voeding of hoeveelheid kos wat ‘n persoon inneem nie en kan slegs aangespreek word met behulp van die nodige aanvullings. Die daaglikse aanvullings van NAD-nutriente normaliseer die metaboliese energievlakke beginnende by die sellulêre struktuur, na die elf fisiese sisteme en uiteindelik die hele liggaam.

Sonder die regte hoeveelheid boublokkies kan die brein nie nabehore funksioneer nie. Die tekort en selfs die oordosis van lewensnoodsaaklike nutriente kan ‘n groot effek op breinfunksie hê. Dit is ook waarom die bloedtoetse ‘n belangrike rol speel.

Sedert 1989 is duisende mense, met verskeie Energie-tekort-verwante-toestande, van verskillende ouderdomme getoets. Hier volg slegs ‘n paar toestande wat gemeet is:




Normaal vlakke is 100+. Die gemiddelde energievlakke van die onderstaande toestande word hier aangedui:
Akademiese stres: gemiddelde energievlak = 74
ADHA = 75
Allergie en voedselintolleransie = 66
Asthma = 47
Bednatmaak = 88
Bipolêreversteuring = 92
Eetversteurings = 62
Depressie = 70
Disleksie = 53
Down se sindroom = 59
Kroniese moegheid = 74
Kroniese sinisutis - 66
Konsentrasieprobleme = 72
Outisme = 70
Slaapversteurings = 83
Spierdistrofie = 63
Tourette se sindroom = 75

Einde, maar nie ten laaste nie, wil ek weereens namens kinders, wat meestal nie vir hulself kan praat nie, ‘n pleitdooi lewer en Dr Hoffer se woorde aanhaal: “Vir die wat sê dat daar nie genoegsame wetenskaplike bewyse is om deur die regte nutrient aanvullings, kinders met disfuksies te ondersteun nie, wil ek sê dat hulle nog nie hard genoeg en ver genoeg gekyk het nie.

“Vir hierdie rede beskou ek die werk van Theo Verwey, wat in die boek NAD Therapy! Too Good To Be True?, uitgelig word, as so belangrik en waardevol dat, wanneer dit eers aan die mediese professie bekend word en selfs wanneer die algemene publiek en hulle families daarvan hoor. ek die samewerking daarvan, wêreldwyd en ten volle verwag (Dr. Hoffer, psigiater met ‘n PhD in biochemie en skrywer van onder andere,  ABC of Natural Nutrition for Children,Natural Nutrition for ADHD Children)


Ten laaste, vir nou, wil ek myself nie sien as iemand wat die alombekende hartspesialis, Prof Christiaan Neethling Barnard, se skoene kan volstaan nie. Ek moet byvoeg dat ek nie eers waardig is om sy skoene vas te maak nie. Maar dat ek graag sy geluk my eie wil maak, is so. Sy geluk, het hy gesê, lê nie daarin om die hartjies van kinders te vervang nie, maar om hulle stukkende harte heel te maak. Mag ons as ouers en professionele hulpverleners saam, in die genade van ‘n lewe van wonderwerke deel.

Desirée is ‘n opgeleide remediërende onderwyseres wat vanaf 1990 aan ouers, van kinders wat swaar onder ‘n wye verskeidenheid disfunksies gebuk gaan, diens lewer. Sy is sedert 2003 betrokke by Nutrimalaika en kan gekontak word by 074 201 6334 of die webwerf http://www.nutrimalaika.biz kan besoek word vir meer inligting.



Rate this article.
Average Customer Rating:  5 based on customers reviews.  Write a review.

Positive Customer Review
(Guest)
Many people do not realise that without enough NAD the metabolice process is impaired.
In our day and age of stress and nutritional chemicals that impairs the cellular processess, NAD is the anwer and should be administered at an early age for optimal development and a full energised life.
See all customer reviews..

Be a Player and not a just Spectator in the Game of Life

While the analyst goes about describing what’s wrong with him, the hoper realizes that he does not know what to do, and therefore tries this and that in hopes that he will do his best.  The hoper feels like he’s tried everything and is only left with the hope that he will one day find his inner self.  The hoper believes that the life has much more to offer, but finds no real purpose in life.  The hoper knows the basic goal, but does not understand the purpose of life.  Since the hoper has no purpose to his life, he finds it hard to capture the inspiration that will afford him inspirational participation.  The players in the game of life knows that the purpose is to express your inner desires.  The players knows that to express your inner desires you must stay focused on the image of that desire.  The players is therefore more concerned with focusing in on what he wants out of his life.  The analyst is more focused on what he does not want out of his life, and the hoper, well, is just hopeful.