Ek wil ook graag maandeliks 'n Gratis Goue-Oue DVD ontvang
Enige persoon kan gratis aansluit as lid van Nutrimalaika.
As lid van NutriMalaika kan jy elke maand 'n Gratis DVD van jou keuse bestel.
Alle lede van Nutrimalaika kan vriende en familie uitnooi om as lid aan te sluit om dieselfde voordele te geniet.
Moet ek Produkte by Nutrimalaika aankoop om te kwalifiseer vir GRATIS DVDs?
Nee, enige persoon kan gratis aansluit as lid van Nutrimalaika en maandeliks 'n gratis DVD bestel.
NAD Aankopers het noodwendig meer voordele en kan daarom meer DVDs per maand bestel asook promosie pakke ontvang
Hoeveel DVDs kan ek per maand bestel?
|
Lede van Nutrimalaika |
Wanneer NAD Produkte koop sonder lidmaatskap |
'n Lid wat NAD Produkte Aankoop |
Jou Verjaarsdag Maand |
| 1 Gratis DVD per maand (bv 'n Bybelboek OF 'n Klassieke Film) | Bestel 2 Gratis DVD's saam met jou NAD bestelling | Sluit aan as lid en bestel 1 Gratis DVD as lid + 2 Gratis DVDs saam met jou NAD Aankope = Totaal 3 Gratis DVD's wat jy saam met jou aankope kan bestel indien jy ook lid is. |
Vir ALLE Lede - 3 Gratis DVD's van jou keuse NAD Aankoper - 5 Gratis DVDs saam met jou maand se bestelling. |
| 1 Free DVD per Month (ie. Any Movie or Bible book) | 2 any Free DVDs with every order | Order 1 Free DVD as a member + 2 Free DVDs as a NAD User = 3 Free DVDs can be ordered with your monthly NAD Products. |
For ALL Members - 3 Free DVDs of your choice NAD Buyer - 5 Free DVD'scan be ordered with you NAD Products |
Hoe werk die bestellings
Nadat jy as lid by http://www.nutrimalaika.biz/join.php aan gesluit het, kan jy na NutriMalaika se NAD Aanlyn Winkel http://www.nutrimalaika.net gaan om jou bestelling te plaas.
Alle lede MOET op die NAD Aanlyn Winkel http://www.nutrimalaika.net EENMALIG registreer om bestellings te plaas.
MAAK ASB 'N GROOT NOTA van jou Gebruikersnaam en Wagwoord op beide webwerwe. Sit jou gebruikersnaam/e en wagwoord/e op veilige plek om jou volgende besoek en bestelling vlot en gerieflik te laat verloop.
ONTHOU: Om by die NAD Aanlynwinkel te registreer laat jou nie outomaties kwalifiseer as lid van Nutrimalaika nie. Om lid van Nutrimalaika te word moet jy AANSLUIT by http://www.nutrimalaika.biz/join.php. Bestellings vir GRATIS DVD's sal slegs uitgestuur word indien jy as lid aangesluit het by http://www.nutrimalaika.biz/join.php
SLEGS VIDEO DVD's wat op die NAD Aanlyn Winkel http://www.nutrimalaika.net gelys is kan GRATIS bestel word.
Watter voordele hou dit in wanneer ek NAD Produkte maandeliks by Nutrimalaika aankoop?
Alle NAD Aankopers kan maandeliks twee gratis DVDs bestel wat saam met hulle bestellings uitgestuur word.
NAD Aankopers wat ook as lid van NutriMalaika by http://www.nutrimalaika.biz/join.php aansluit kan elke maand 'n derde gratis DVD Video bestel wat ook saam met hulle aankope gepos word.
Verder is daar van tyd tot tyd maandelikse promosies waar 'n stel DVD's slegs aan NAD Aankopers gratis beskikbaar gestel word.
Ontvang ek as NAD Aankoper outomaties gratis DVDs saam met my NAD aankope?
Nee. Geen DVDs wat NIE deur NAD Aankopers bestel word nie, sal in die possakke gestuur word nie.
Ander voordele van lede van http://www.nutrimalaika.biz
As lid kan jy...
Elke maand een Gratis DVD van jou keuse bestel
Vriende uitnooi om aan te sluit
Jou eie videos, musiek en fotos oplaai
Jou eie blogs skryf
Kommentaar en bydraes lewer by videos, blogs en oudio en baie meer!!
Wat gebeur wanneer ek as lid een maand oorgeslaan het om vir my enige gratis DVD te bestel
Indien 'n maand of meer oorgeslaan word om my gratis DVD te bestel word die DVD nie oorgeplaas na die volgende maand toe nie. Jy verloor dus die geleentheid van die vorige maand/e se bestellings. Maw jy kan nie bestellings ophoop en dan eenmalig die DVDs van jou keuse bestel nie. Bestel dus elke maand jou gunsteling DVD(s) uit die lys beskikbaar.
TERME EN OOREENKOMS
Die Administrateurs van http://www.nutrimalaika.biz behou die reg voor om enige lidmaatskap te weier of om 'n bestaande lid te verwyder indien bevind word dat sodanige lid die webwerf en of sy doel en missie misbruik. Geen verdere korrespondensie sal volg indien lidmaatskap verwyder of geweier word nie.