Akteurs: Charlton Heston, Michèle Mercier, Raimund Harmstorf, George Eastman, Maria Rohm
Dit is somer in California en Buck is die geliefde gesinshond. Dit is natuurlik tot daar uitgevind word dat hy goud werd is. Hy word aan 'n handelaar verkoop wat hom na Klondike sal neem, waar slegs honde die werk, wat gewoonlik deur perde verrig word, kan doen. Van hier af gaan Buck deur baie lewens, beproewinge, verdrukking en tog bereik hy sy volle potensiaal. Op hierdie weg, leer hy baie konsepte ken - van verrassing tot misleiding en sluheid. Hy leer ook van getrouheid, toewyding en liefde. Soos wat hy groei, ervaar hy al hoe meer die roep van die natuur. En so ook ons.
Getrou aan die boek, hou hierdie film niks terug nie. Al die hoogtepunte van die oorspronklike storie word hierin vasgevang. Die toneelspel is puik - veral die van Buck. Die hardewerk en tyd wat ingesit moes word om hierdie hond op te lei wys beslis, en die uitkoms is verbasend. Die einde is baie emosioneel en ek sou sê hierdie is 'n moet sien vir almal.
"The Indians in this frozen land tell of a ghost dog which runs at the head of a wolf pack. - They are afraid. For it has more strength than any wolf, more cunning than any dog. No one knows from whence he came or why he stays."
The Call for the Wild - 1973